Wanneer Januarie lank voel — God se voorsiening in finansiële spanning
Wanneer Januarie lank voel, voel dit asof die maand nooit eindig nie. Die realiteit van ekstra uitgawes, skoolgeld, versekering, petrol, kredietkaarte en nuwe jaar se betalings laat baie mense oorweldig,…
