Die Stilte Wat Ons In – Wag – Ervaar
Die Stilte Voor Die Lig Die stilte wat ons in – wag – ervaar kan soms oorverdowend voel. Dit is die soort stilte wat jou laat wonder: Hoor God nog?…
Die Stilte Voor Die Lig Die stilte wat ons in – wag – ervaar kan soms oorverdowend voel. Dit is die soort stilte wat jou laat wonder: Hoor God nog?…
Ek het dikwels gewonder: “Wat beteken die doop regtig? En is dit nodig om gedoop te word om hemel toe te gaan?” Vir lank het ek geworstel met hierdie vraag,…
Johannes 2:13–17 (AFR83) “Die paasfees van die Jode was naby, en Jesus het daarvoor na Jerusalem toe gegaan. Op die tempelplein het Hy die verkopers van beeste, skape en duiwe…
Keuses wat lewe bring begin nie by groot oomblikke of dramatiese besluite nie — dit begin in die stil plekke van jou hart. Elke dag staan ons voor keuses: wat…
Die Bybel en drank – dis ’n onderwerp waaroor ek lank geworstel het. Ek het grootgeword in ’n huis waar verslawing deel van die daaglikse lewe was. Drank het meer…
Elke dag staan ons op en maak keuses — sommige groot, ander klein. Ons kies hoe ons praat, hoe ons liefhet, hoe ons reageer, en hoe ons glo. Maar Die…
’n Bekende Skrif, ’n Nuwe Oogpunt Klein Begin, Groot Groei — dis hoe Jesus geloof beskryf in Matteus 17:20 (AFR83): “Omdat julle geloof te klein is,” sê Hy vir hulle.…
God se Getrouheid is die lig wat deurbreek wanneer ons wêreld donker voel. Dit is die sagte herinnering dat selfs wanneer alles dood en stil lyk, God steeds werk. Sy…
Lente bring elke jaar ’n besondere gevoel van hoop. Ná die koue, donker winter begin die bome weer bot, blomme vul die veld en die son se warmte keer terug.…
’n Jeug van skaduwees en soeke na lig Ek het grootgeword in ’n Afrikaanse Christelike huis waar kerk bywoning meer oor tradisie as oor verhouding was. Agter glimlagte en mooi…